Hoërskool Waterkloof in Pretoria se Mnr. en Mej. Waterkloof geleentheid het op 2 Maart 2018 plaasgevind en hier is die wenners:

Hier is die wenners:

Mnr. Persoonlikheid: Stefan Burger

Mej. Fotogenies: Jaydene Marais

Mnr. Fotogenies: Brendon Katzke

Beste item: Morgan Ferreira

Tweede prinses: Estelle Stander

Tweede prins: Elrich van der Spuy

Eerste prinses: Morgan Ferreira

Eerste prins: Brendon Potgieter

Mej. Waterkloof: Mignon Retief

Mnr. Waterkloof: Llewellyn van der Merwe

Fotograaf. Me C. Taute

MNR MEJ WATERKLOOF GROEP