Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die Hoërskool Waterkloof, het ‘n derde plek in die finaal van die koekkompetisie by die FBI Sjefskool behaal.
Hulle koekontwerp was pragtig met ‘n pienk roostuin, kompleet met ‘n klein grafie! Ons is baie trots op hulle prestasie en kreatiwiteit.
I have checked your page and i have found some
duplicate content, that’s why you don’t rank high in google’s search results, but there is a tool that can help you to create 100% unique articles,
search for; Boorfe’s tips unlimited content