Michael Ferreira van Klofies is gekies vir die Gauteng Noord o/15 span wat op 29 April 2018 aan die vierhoekige interprovinsiale gholf kampioenskappe in Potchefstroom gaan deelneem.

Baie geluk, Michael!