Amonette Theron van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het aan die Gauteng Central-afdeling van die #Growthpoint Super 8 deelgeneem.

Die uitslag is as volg:

Finaal (meisies) –
Vrouedubbels: Maja GLEDIC (GC) / Jessica ASSENMACHER (GC) wen Amonette THERON (GN) / Bianca KOEN (GN) 6-2, 6-4
Nadia Gouws het tot in die finaal saam met haar spanmaat gevorder en het die dubbels-finaal gewen.

Uitslag:
o. 14-Dogtersdubbels: [1] Lilitha NDUNGANE (GC) / NADIA GOUWS (GN) wen [2] Erin MCKENZIE (GE) / Tayla WILMOT (GE) 4-6, 7-5, 11-9