Hoërskool Uitsig van Centurion se 2017 1ste Sokkerspan, het hierdie jaar deurgedring tot die semi-finaal.  Ons voorsien groot hoogtes vir ons span in 2018.