Die graad 12’s van die Hoërskool Centurion is nou formeel klaar met hulle finale skooljaar.  Ons wens hulle alles van die beste toe met die eksamenuitslae, sowel as hulle planne vir 2018.