Die Affie-Angeli (koor) van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se nuutverkose leiers vir 2017-2018 is:

Op die foto bo:

Voor: Carika Middelberg, Leila de Villiers (Voorsitter) en Daniell Esterhuysen.

Agter: Su-Maré Viljoen, Juf Anell van Rooyen (Begeleier) en Colette du Toit.