Category: Other Activities

Leierskap blom by Affies

Die Junior Stadsraad van Pretoria het Donderdag, 17 Mei 2018 hul nuwe stadsraad vir 2018/2019 ingehuldig. Wat die inhuldiging uniek maak is dat Afrikaanse Hoër Meisieskool reeds vyf keer ‘n Junior Burgemeester opgelewer het. Die eerste inhuldiging van die junior raad was 40 jaar gelede. “Die Junior Stadsraad is destyds begin met die doel om skole te laat saamwerk aan projekte wat die jeug in ons gemeenskap raak” sê Leah Warmenhoven uittredende Burgemeester. Die doel van die program is om leierskap onder jongmense te bevorder deur hulle te leer om verantwoordelikheid te neem. Die Junior Stadsraad word deur die...

Read More

Voltydse Musiekonderwyser – Afrikaans Hoër Meisieskool

Betrekking beskikbaar vir ‘n Voltydse Musiekonderwyser by Afrikaanse Hoër Meisieskool, AHMP, Pretoria.(Beheerliggaam-pos) Onderrig van Vakmusiek Gr10-12, hulp met Skeppende Kuns – Musiek.  Aanbied van praktiese lesse en/of klavierbegeleiding.  Hulp met alle musiekaangeleenthede van die skool.  Bereidwilligheid om administratiewe take van die skool te verrig, bv. voogwerk.  Buitemuurse verantwoordelikhede Kwalifikasies:   BMus-graad met toepaslike onderwyskwalifikasie. Ondervinding in CAPS is ‘n vereiste. Klavier as instrument sal voorkeur geniet. Stuur asseblief u CV na die adjunkhoof, mev Heyns voor 25 Mei 2018:  dheyns@ahmp.co.za...

Read More

Waterkloof daag op by Klaweropening!

Ons is #Klofietrots! Toonaangewend . Toekomsgerig. Ons poog om die Christelike en Afrikaanse waardes van Hoërskool Waterkloof te bewaar en uit te bou, op só ‘n wyse dat leerders as jong volwassenes in die samelewing volgens potensiaal en vermoë kan presteer en om as opvoedingsinstansie, plaaslik, nasionaal en internasionaal op die voorpunt van opvoedende onderwys te wees. Vir die video, klik hier.      ...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week | Thought of the week

You can be it

When they had crossed, Elijah said to Elisha, “Tell me, what can I do for you before I am taken away from you?” “Let me inherit a double portion of your spirit,” Elisha replied. “You have asked a difficult thing,” Elijah said, yet if you see me when I am taken from you, it will be yours – otherwise not.” 2 Kings 2: 9-10

The old testament prophet Elijah experienced numerous miracles, and his understudy, Elisha, witnessed many of them. In their final conversation, Elijah told Elisha, “If God allows you to see it, you can count on being granted”; but we can’t help but wonder if Elijah was also saying, “If you can see it, you can be it. If you can visualize it, seeing it through the screen of God’s Word with your ‘spiritual eyes,’ it can become a reality in your life.”

Remember, low expectations trap you in mediocrity; high expectations motivate and propel you to move forward in life.

Joel Osteen

Pin It on Pinterest

For more information about COVID-19 please visit: COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal