Category: Netbal

Affies se Prestige Netbaltoernooi in sy 5de jaar

Afrikaanse Hoër Meisieskool se Prestige Netbaltoernooi vanaf 18 – 20 Maart, vanjaar in sy vyfde jaar, trek skole van die Vrystaat, Mpumalanga, Namibia Gauteng, Wes-Kaap en Noordwes. Puik netbal het reeds vroeg, vroeg begin met 73-spanne en ongeveer 700 netbalspelers wat teenwoordig is en 18 skole het deelgeneem. Dit maak dat elke skool vol wedstryde kan speel teen skole waarteen andersins nooit gespeel sal kan word nie! ‘n Netbalspeler van elke ouderdomsgroep word aan die einde van die toernooi gekies uit die volgende kategorië as beste doel, verdediger speller en aanvallende speler. Die deelnemende skole is: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...

Read More

Affies in netbal naelbyt-einstryd teen Oranje

Foto bo: Affies se hoofdoel Tayla Loock het kalm gebly onder groot druk in die doel sirkel Tersea Theunissen het uitstekend verdedig. Vanjaar was die negende keer dat Afrikaanse Hoër Meisies in Pretoria en Oranje Meisieskool in Bloemfontein, teen mekaar meegeding het in die FNB Classic Clashes. Die Classic Clashes het begin met netball, maar verskeie skoolsporte ding nou mee in die jaarlikse derby. Die Affies-netbalspanne het netbal uit die boonste rakke gelewer!  Affies se 1ste netbalspan het die eerste kwart van die wedstryg gesukkel om aan die gang te kom en het baie foute gemaak. Oranje het die...

Read More

Affies se o/15-netbalspan gekroon as SA-kampioene

Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, se o/15-netbalspan sluit die Kay Motsepe netbaltoernooi onoorwonne af en word gekroon as SA-kampioene. Op die foto bo: Agter:  Me. Annarine Hanekom (Afrigter), Me. Maggie du Plessis (Direkteur Netbal), Anika Botha, Tiffanie Heymans, Kayla van Niekerk (Kaptein), Terrané Smit, Imke Visser, Mnr. Waldo van Heerden en Me. Amanda Mynhardt (AHMP Hoofarigter). Voor: Angelique Strijdom, Kara Breetzke, Mihke van der Watt, Xania van der Walt Die Kay Motsepe 0/15 Netbaltoernooi is die strafste 0/15 netbaltoernooi in die land. Die uitslae vir Affies se poel is volg: Affies wen Hoërskool Secunda 23 – 4, Oranje 13...

Read More

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’- netbalkampioenskappe deelgeneem. Angelique se span het goud verower, terwyl Tinita se span brons behaal het.  Beide Angelique en Tinita is in die nasionale groep van 35 speelsters ingesluit.. Baie geluk met die uitnemende...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

Claim Your Birthright

I have loved you with an everlasting love; I have drawn you with loving kindness. – Jeremiah 31:3

My dad was raised in an extremely poor cotton- picking family, who lost everything they owned during the Great Depression. He said that from the moment he gave his heart to God at the age of seventeen, “I made a quality decision that my children and family would never have to experience the lack that I was raised in.” He searched the scrip-ture to see what God said about him and started seeing himself not as a farmer’s child with no future, but as a child of the Most High God. He rose up and broke the curse of poverty in our family. No wonder my dad held up his bible every service and said, “This is my Bible. I am what it says I am.

I have what it says I have.” Do the same this morning, and you’ll be amazed what can happen.” – Joel Osteen

Pin It on Pinterest