Category: Waterkloof Hoërskool

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’- netbalkampioenskappe deelgeneem. Angelique se span het goud verower, terwyl Tinita se span brons behaal het.  Beide Angelique en Tinita is in die nasionale groep van 35 speelsters ingesluit.. Baie geluk met die uitnemende...

Read More

Leerder van Waterkloof presteer bo eie beste prestasie

Julian Bogner, van die Hoërskool Waterkoof, het vanaf 12 tot 16 Julie 2017 aan die Wêreld Jeugkampioenskappe in Kenia deelgeneem. Hy het in sy 110 meter-hekkies uitdun, met ’n tyd van 14,12 sekondes, derde geëindig en maklik tot in die semi-finaal gevorder. Hy kon met sy vinniger tyd van 14,10 in die semi-finaal, nie na die finaal deurdring nie. Julian se hekkiesafrigter is mnr. Duan Viljoen. Julian het uitstekend in die verspringfinaal presteer. Sy afstand van 7,40meter het hom, tot voor sy laaste sprong, in die derde plek geplaas. Die atleet van Romenië het egter met sy laaste sprong...

Read More

Klofie-Sangers wys hulle het talent

Twee graad 8-Klofies, Christine Geertsema en Lize-Marie Smit, van die Hoërskool Waterkloof, was bevoorreg om na die landswye finaal van Kids with Talent South Africa deur te dring. Hulle was deel van die top-12 vokaliste in die land vir die ouderdomsgroep 13 tot 14 jaar. Baie geluk aan die uitnemende Klofie-sangers en ware ambassadeurs!...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest