Category: Afrikaans Hoër Meisieskool

Affies gekies vir die Northerns Sagtebal-spanne

Voor: Arden van der Westhuyzen (o/15 White Sox). Middel vlnr: Cathy Booysen (o/15 White Sox), Kaylinn du Preez (o/19 Red Sox) en Natasha Hattingh (o/19 White Sox). Agter vlnr: Bianca Engelbrecht (o/19 Blue Sox), Joané Gerber (o/19 White Sox), Marna Brandt (o/15 Blue Sox) en Lize van Dyk (o/19 Red Sox). Afwesig: Milandi Scheepers (o/15 Blue Sox). Nege leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, Arden van der Westhuyzen, Cathy Booysen, Kaylinn du Preez, Natasha Hattingh,  Bianca Engelbrecht, Joané Gerber, Marna Brandt, Lize van Dyk en Milandi Scheepers is gekies vir die Northerns Sagtebal-spanne. Baie geluk met dié prestasie....

Read More

Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap

Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA. Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue medaljes verwerf vir die dogterspan! Lise Coetzee is aangewys as die beste junior vroue swemmer op grond van FINA punte en verwerf: Lise Coetzee Individueel: 2x Goud (200m vryslag, 400m vryslag) 1x Silwer (100m rugslag) 1x Brons (100m vryslag) Aflos: 1x Goud (gemengde wisselslag aflos) 1x Silwer (gemengde 4x100m vryslag aflos) 1x Silwer (vroue 4x100m vryslag aflos) 1x Brons (vroue 4x100m wisselslag aflos) 8 in totaal vir Lise! Lisa...

Read More

AFFIES ‘N KRAG IN SKOLE-NETBAL

Affies beleef ‘n suksesvolle netbalseisoen die jaar met vier spanne wat na die Nasionale Skole Netbalkampioenskappe opgeruk het. Vlnr: o/14 kaptein Carli Mc Donald, o/17 kaptein Tiffanie Heymans, eerstespan kaptein Jeané Minnaar en o/16 kaptein Esli Steyn.   Die Nasionale Skole Netbal Kampioenskap is een van die groot jaarlikse hoogtepunte op  skole netbal-kalender. Vanjaar se hoërskole-byeenkoms was weer by Hoërskool Dr E.G. Jansen in ‘n bitter koue Boksburg gehou vanaf die 19 tot die 21 Julie. Ongeveer 120 netbalspanne neem jaarliks aan die nasionale byeenkoms deel. By die Nasionale Skole netbalkampioenskap het die o/14, o/16 en eerstespan netbalspanne van...

Read More

14 Affies in Simfonia Juventi Jeugorkes

Veertien leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is ingesluit in die Simfonia Juventi Jeugorkes. Affies het die grootste verteenwoordiging van enige ander skool in die Simfonia Juventi die afgelope paar jaar. Die Simfonia Juventi is een van die mees gesogte jeug orkeste in die land en het ‘n repertoire wat op ‘n baie hoë standard is. Die orkes speel, onder andere, werke van Beethoven – 5de Simfonie en die 1812 Overture. Dit daag al die jong musikante uit om op ‘n professionele vlak te dink en te speel. Die ervaring en kennis wat leerders opdoen met hul insluiting in die...

Read More

Affies se Prestige Netbaltoernooi in sy 5de jaar

Afrikaanse Hoër Meisieskool se Prestige Netbaltoernooi vanaf 18 – 20 Maart, vanjaar in sy vyfde jaar, trek skole van die Vrystaat, Mpumalanga, Namibia Gauteng, Wes-Kaap en Noordwes. Puik netbal het reeds vroeg, vroeg begin met 73-spanne en ongeveer 700 netbalspelers wat teenwoordig is en 18 skole het deelgeneem. Dit maak dat elke skool vol wedstryde kan speel teen skole waarteen andersins nooit gespeel sal kan word nie! ‘n Netbalspeler van elke ouderdomsgroep word aan die einde van die toernooi gekies uit die volgende kategorië as beste doel, verdediger speller en aanvallende speler. Die deelnemende skole is: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week | Thought of the week

You can be it

When they had crossed, Elijah said to Elisha, “Tell me, what can I do for you before I am taken away from you?” “Let me inherit a double portion of your spirit,” Elisha replied. “You have asked a difficult thing,” Elijah said, yet if you see me when I am taken from you, it will be yours – otherwise not.” 2 Kings 2: 9-10

The old testament prophet Elijah experienced numerous miracles, and his understudy, Elisha, witnessed many of them. In their final conversation, Elijah told Elisha, “If God allows you to see it, you can count on being granted”; but we can’t help but wonder if Elijah was also saying, “If you can see it, you can be it. If you can visualize it, seeing it through the screen of God’s Word with your ‘spiritual eyes,’ it can become a reality in your life.”

Remember, low expectations trap you in mediocrity; high expectations motivate and propel you to move forward in life.

Joel Osteen

Pin It on Pinterest