Category: Afrikaans Hoër Meisieskool

14 Affies in Simfonia Juventi Jeugorkes

Veertien leerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool is ingesluit in die Simfonia Juventi Jeugorkes. Affies het die grootste verteenwoordiging van enige ander skool in die Simfonia Juventi die afgelope paar jaar. Die Simfonia Juventi is een van die mees gesogte jeug orkeste in die land en het ‘n repertoire wat op ‘n baie hoë standard is. Die orkes speel, onder andere, werke van Beethoven – 5de Simfonie en die 1812 Overture. Dit daag al die jong musikante uit om op ‘n professionele vlak te dink en te speel. Die ervaring en kennis wat leerders opdoen met hul insluiting in die...

Read More

Affies se Prestige Netbaltoernooi in sy 5de jaar

Afrikaanse Hoër Meisieskool se Prestige Netbaltoernooi vanaf 18 – 20 Maart, vanjaar in sy vyfde jaar, trek skole van die Vrystaat, Mpumalanga, Namibia Gauteng, Wes-Kaap en Noordwes. Puik netbal het reeds vroeg, vroeg begin met 73-spanne en ongeveer 700 netbalspelers wat teenwoordig is en 18 skole het deelgeneem. Dit maak dat elke skool vol wedstryde kan speel teen skole waarteen andersins nooit gespeel sal kan word nie! ‘n Netbalspeler van elke ouderdomsgroep word aan die einde van die toernooi gekies uit die volgende kategorië as beste doel, verdediger speller en aanvallende speler. Die deelnemende skole is: Hoërskool Nelspruit, Hoërskool...

Read More

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje Strobos en Tineke Willcocks Affie Lindy Grobbelaar het prof Kupe, voorheen van die Universiteit van die Witwatersrand, namens die Afrikaanse Hoër Meisieskool welkom geheet. Die leerders is die geleentheid gebied om vir prof Kupe vrae te vra. Op ‘n vraag het prof. Kupe geantwoord dat sy eerste dag op kantoor vir hom ‘n besige, maar ‘n goeie dag was. Prof. Kupe het voorts gesê dat sy visie vir Tukkies...

Read More

AFFIES GEE HUL SKOENE

Matriekleerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het hul skoolskoene vandag uitgetrek met die doel om hulle ou skoolskoene vir minder bevoorregte leerders te gee. Affies het vandag vir die voorlaaste keer almal saam geskryf en het besluit om hulle ‘kindwees’ op die manier te groet. Dit is simbolies – want nou moet hul op hul eie voete begin staan. 178 paar skoolskoene is ingesamel en die skoene gaan aan verskeie organisasies uit gedeel word.   Affies gee hul skoene Affies gee hul...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

First Change Your Thinking

Since, then, you have been raised with Christ, set your hearts on things above, where Christ is seated at the right hand of God. – Colossians 3:1

I hear people say, “I never get any breaks. Nothing good ever happens to me. I knew I was’nt going to get that promotion. ”Unfortunately, they get exactly what they expect. “But you don’t understand,” you may be saying. “My health is going downhill,” or “My marriage is not what it should be,” or “I’m having so many financial problems.”

Friend, your life is not going to change until you first change your thinking. You may be in negative circum-stances today; you may have unfair things happening to you. But don’t make the mistake of dwelling on those things. You’ve got to get your mind moving in a new, positive direction. Don’t wait to see what kind of day it’s going to be before you decide whether you’re going to be positive. Set your mind now! – Joel Osteen

Pin It on Pinterest