Category: Culture

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom rektor en Vise-kansellier

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria verwelkom Tukkies se nuwe Rektor en Visekansellier,prof. Tawana Kupe Vlnr: Mareli van der Merwe, Lindy Grobbelaar, prof Tawana Kupe, Remi Beukes, Delia Möller, Hanje Strobos en Tineke Willcocks Affie Lindy Grobbelaar het prof Kupe, voorheen van die Universiteit van die Witwatersrand, namens die Afrikaanse Hoër Meisieskool welkom geheet. Die leerders is die geleentheid gebied om vir prof Kupe vrae te vra. Op ‘n vraag het prof. Kupe geantwoord dat sy eerste dag op kantoor vir hom ‘n besige, maar ‘n goeie dag was. Prof. Kupe het voorts gesê dat sy visie vir Tukkies...

Read More

AFFIES GEE HUL SKOENE

Matriekleerders van Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria het hul skoolskoene vandag uitgetrek met die doel om hulle ou skoolskoene vir minder bevoorregte leerders te gee. Affies het vandag vir die voorlaaste keer almal saam geskryf en het besluit om hulle ‘kindwees’ op die manier te groet. Dit is simbolies – want nou moet hul op hul eie voete begin staan. 178 paar skoolskoene is ingesamel en die skoene gaan aan verskeie organisasies uit gedeel word.   Affies gee hul skoene Affies gee hul...

Read More

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kies nuwe koorbestuur

Dis vir Affies ‘n groot voorreg om hul Blou Engele se nuutverkose koorbestuur vir 2019 bekend te stel.  Baie geluk dames! Mag julle die Blou Engele na hoër note en mooier akkoorde lei💙 Op die foto bo: Voor:  Angelique Vosloo (onder voorsitter) en Behandri van Tonder (voorsitter). Agter: Carmen van der Walt , Marianne Wilcocks, Annemieke du Plessis , Nicole van der Walt....

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week

Claim Your Birthright

I have loved you with an everlasting love; I have drawn you with loving kindness. – Jeremiah 31:3

My dad was raised in an extremely poor cotton- picking family, who lost everything they owned during the Great Depression. He said that from the moment he gave his heart to God at the age of seventeen, “I made a quality decision that my children and family would never have to experience the lack that I was raised in.” He searched the scrip-ture to see what God said about him and started seeing himself not as a farmer’s child with no future, but as a child of the Most High God. He rose up and broke the curse of poverty in our family. No wonder my dad held up his bible every service and said, “This is my Bible. I am what it says I am.

I have what it says I have.” Do the same this morning, and you’ll be amazed what can happen.” – Joel Osteen

Pin It on Pinterest