Category: Academics

Hoërskool Waterkloof leerders verkies tot SA Fisiese Wetenskapspan

Twee leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is verkies om die Suid-Afrikaanse Fisiese Wetenskapspanne, wat onderskeidelik aan die International Physics Olympiad en International Chemistry Olympiad gaan deelneem, te verteenwoordig. Danie Marais, ‘n graad 12-leerder by die Hoërskool Waterkloof, is een van slegs vier leerders wat vanaf 19 tot 29 Julie 2018 die Suid-Afrikaanse span in Praag, Tsegoslovakye, tydens die vyftigste Internasionale Chemie Olimpiade gaan verteenwoordig. Luan Lombaard, ook ‘n leerder in graad 12, sal die Suid-Afrikaanse span in Lisabon, Portugal vanaf 21 tot 29 Julie 2018 met die nege-en-veertigste Internasionale Fisika Olimpiade verteenwoordig.  Dié spannetjie bestaan uit vyf leerders...

Read More

Hoërskool Uitsig, Centurion, proud on excellent matric results

Congratulations Chillies on a 96 % pass rate.  We are extremely proud of each learner that succeeded in the 2017 matric exams.  You are all achievers in our eyes. Our Top 12 are: Melissa Sibiya  – 5 A’s and 3 B’s Maphula Lebelo – 4 A’s and 4 B’s Tori Reyneke – 4 A’s and 2 B’s Gerrit Idema – 3 A’s and 4 B’s Nico Ras – 3 A’s and 4 B’s Daniel Naicker – 3 A’s and 3 B’s Aidan Maistry – 3 A’s and 3 B’s Rida du Toit – 3 A’s and 2 B’s Tamaryn...

Read More

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Gedagte vir die week | Thought of the week

Volmaakte liefde verdryf vrees

Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees… 1 Johannes 4:18

Ons kyk na nog ‘n manier waarop God moeilike situasies in ons lewens gebruik om ons geestelik meer vrugbaar te maak. Wat ookal met ons gebeur, selfs al bevat dit ‘n bose element, in iets positiefs verander kan word as ons saam met die Almagtige werk en Hom liefhet. Dit is nie soseer wat met ons gebeur wat belangrik is nie, maar hoe ons dit sien. Ons innerlike houding bepaal die eindresultaat. God se vermoë om ‘n moeilike situasie tot ons voordeel te laat
werk, word net beperk deur ons vermoë om Hom lief te hê en saam met Hom te werk. As ons Hom liefhet, sal ons Hom vertrou, as ons Hom vertrou, dan kan ons verseker wees dat niks wat met ons gebeur, teen ons kan werk nie.

Selwyn Hughes

Pin It on Pinterest