Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is baie trots op die kapteine van die Atletiek en Landloopspanne vir 2019.

Atletiek-kaptein:   Marzaan Loots
Onderkapteine:     Jana Ferreira en Jeane Minnaar.
Landloopkaptein:  Nina Swart
Onderkaptein:       Jeane de Beer