Die nuwe bestuur vir AffieAngeli vir 2019 is onlangs bekend gemaak.  Hulle is op die foto bo:

Voor na agter: Wilzeen Ruiters, Lucia Wegelin, Janke Roesch en Lene van Niewenhuizen.

#AffieAngeli