Baie geluk aan Mart-Mari de Necker met die  bronsmedalje wat sy by die World Championship of Performing Arts in Amerika verwerf het.

Dit is ‘n uitnemende prestasie wat deur baie ure se voobereiding en harde werk voorafgegaan is.  Ons is trots op dié Klofie!

Foto heel bo: Mart-MariDeNecker