Hoërskool Uitsig, in Centurion, se nuwe hoofleiers vir 2017 is onlangs aangekondig.  Hulle is op die foto bo van links na regs:

Hoofseun, Mikhaeel Reddy

Hoofdogter, Barbara Moagi.