Klofies Micaela is ons Hokkie-Trots!!

Baie geluk aan Micaela Roos, van die Hoërskool Waterkloof, wat nie net tot kaptein van die Noord-Gauteng hokkiespan verkies is nie, maar ook deel van die Suid-Afrikaanse o.18 A-span is. Harde werk en deursettingsvermoë is beslis eienskappe van dié jong dame!  Wel gedaan, Micaela! Ons ondersteun jou graag!  ...

Read More