Nadine de Klerk ‘n waardige Protea

Ons is besonder trots op Nadine de Klerk in graad 12 aan die Hoërskool Waterkloof, wat lid van die Suid-Afrikaanse krieketspan was. Dié span was in die halfeindrondte van die elfde Krieket Wêreldbeker vir vroue wat in Junie 2017 in Engeland gespeel is. Hou gerus die skrander krieketspeler dop! Foto heel bo: Nadine de...

Read More