Category: Waterkloof Hoërskool

Dié Klofies ken die stappies!

Dylan en Monique Kotze, van die Hoërskool Waterkloof, se produksie het puik tydens die naweek se deelname aan “Dans in jou Taal”-opname gevaar. Hul choreografie van die produksie het weereens die gehoor en beoordelaars laat regopsit.  Klofie-dansers wat ook in hul produksie betrokke was,  is Luciano Parsons, Bianca Boardman, Kyla Jacobs en Luin Leo. Dylan en Monique se dansgroep word as episode-kampioene met dié produksie, asook met hul ander item, aangewys.  Hul dring deur na die finale rondte wat in die afsienbare toekoms op KykNet uitgesaai...

Read More

Chrisjan van Wyk, Tennisheld

Chrisjan van Wyk, van die Hoërskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix Coca Cola-toernooi in Durban deelgeneem.  Hy het die Seuns o.16-enkelspel gewen en ook saam met Francois (‘n voornemende Klofie van 2018) die Seuns o.16- dubbelspel gewen. Vanaf 5 tot 10 Julie het hy aan die KZN Growthpoint 8-tennistoernooi wat in Durban gehou is, deelgeneem.  Hy het tweede in die Seuns 0.16-enkelspel gekom en het  hierdie keer saam met ‘n ander dubbelspelmaat, Duther, ‘n goue medalje in die dubbelspel vir Seuns o.16 gewen. Baie geluk, Chrisjan!  Dit is ‘n puik prestasie! Links...

Read More

Klofie-Skaakspelers doen dit weer!

Die volgende skaakspelers van die Hoërskool Waterkloof het presteer: Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is..  Albei leerders kwalifiseer om aan die einde van Augustus aan die Afrika-skolekampioenskap, wat in Zimbabwe gehou word, deel te neem. Luan Bekker het sy kategorie tydens die Suid-Afrikaanse-Opeskaakkampioenskap, gewen. A’mika Goncalves Dias, Tinike Booysen, Elda Booysen, Elani Smith en Danie Marais het Suid-Afrika tydens Statebondspele in New Delhi, Indië,...

Read More

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’- netbalkampioenskappe deelgeneem. Angelique se span het goud verower, terwyl Tinita se span brons behaal het.  Beide Angelique en Tinita is in die nasionale groep van 35 speelsters ingesluit.. Baie geluk met die uitnemende...

Read More

Categories

Positive Quotes

Failure is the opportunity to begin again more intelligently.Moshe Arens