Congratulations to the 3 learners of Uitsig High School in Centurion, Mikhaeel Reddy, Barbara Moagi and Bryson Pillay who participated in their first international robotics competition in Washington.

                   

In the end SA’s Robotics Team Mighty Minds ended up in 77th place out of the 163 countries that took part. Pls watch this video to get a better understanding of what this competition entailed.

This is what our Principal, Dr. Gerhard Maré, had to say about the team:

“77% ‘n puik prestasie!! Neem in ag dat hul meer as helfte (52.7%) v die lande geklop het….ook reuse soos VSA, Rusland en Verenigde Koningkryke. Dit was span se eerste deelname en hul het net ‘n paar mnde kon voorberei. Na die eerste rondte was hul 92ste en het geleer en verstel en vaardighede verbeter sodat hul opgeskuif het na 77ste.

Ook so reg in Madiba se nagedagtenis het hul n tweede robot wat hul saamgeneem het aan Botswana geleen. Botswana se eie robot het op hul vlug weggeraak en die geleende SA robot het span Botswana die geleentheid gegee om ook deel te neem. Dit is so reg in Hs Uitsig se “compassion” waardes. Ons is baie trots op die Mighty Minds van Hs Uitsig en SA!!”